Hugies se o/14 rugby kampioene

SONY DSC

Hoërskool Hugenote se o/14A rugbyspan het die afgelope Saterdag weereens hulle staal gewys en Transvalia gewen met ‘n telling van 24-12.

Dié spannetjie is die Valke-wenners vir 2013.

Die o/15s en eerste span van Hugenote het ook Saterdag gespeel in die finaal, maar ongelukkig verloor.

Laasgenoemde twee spanne is egter nog deel van die Beeldtrofee se uitspeelwedstryde en kom eerskomende Saterdag teen Hoërskool Helpmekaar te staan.

  AUTHOR
Anna Robertson
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Aspiring scientists showcase at Eskom Expo